Kinderteater vir die vakansie
Friday, March 06, 2009 1:07:31 AM
- Professor Fossi en die dinosourusse. Woensdag 1 April 10:00 R40 pp.Kinders kom help! Dinosourusse val Pierneefteater binne!
- Kabouter Kabot en die konka vol oemf. Storie met musiek: kitaar, fluit, tuba, viool, trekklavier, saksofoon en trom. Nuwe storie en nuwe CD. Saterdag 4 April 10:00 R40 en R35kinders
- Antoinette Snyman se marionette. Vrydag 3 April 10:00 R40 en R35kinders
- Haas Das se Nuuskas. Maandag 6 April 10:00 R40pp
- Kulkuns met Phil Pretorius
Dinsdag7 April 10:00 Kulkunsvertoning R40 en R35kinders
Dinsdag 7 April 12:00 tot 14:00 Kulkunswerkswinkel R180 – sluit ligte middagete en kulkunstassie met toertjies in
Aanwysings
http://www.pierneefteater.co.za/Default.aspx?tabid=561